Description
Hallo.
Ek is Thys Du Plessis. Ek woon nou in Suid-Afrika, maar ek is oorspronklik van Namibië (Suidwes-Afrika). Ek wou nog altyd Duits leer, maar het nog nooit die besluit daartoe geneem nie. My moedertaal is Afrikaans, en ek is redelik in Engels. Ek kan omtrent geen Duits praat nie. Ek sal graag help met Afrkaans.

New message
New message
Get help from your friend to learn foreign languages!

Namibia
South Africa
Male
Afrikaans
English
German
Correction